Posts made in March, 2005

Tragedie soos dié het talle snykante

Beeld Kinders wou nie daaroor praat; ouers wou sterk wees Die dood van ‘n kind is een van die grootste verliese wat ‘n ouer kan ly, sê dr. Marietjie Joubert, kliniese sielkundige van Johannesburg. Sy was destyds verbonde aan die Universiteit van Johannesburg (RAU) se departement sielkunde en het só betrokke geraak by die berading vir kinders wat die Westdene-busramp oorleef het en...

read more

Oorlewende nog spyt dat hy niks kon doen

Beeld Wie weet wat mnr. Andrew Smith (35) se lot sou gewees het as hy op 27 Maart 1985 nie ná skool ‘n onbeplande rugby-oefening moes bywoon nie? “Ons was besig met die oefening toe ons hoor van die ongeluk. Dié van ons wat in die bus sou gewees het, het almal af dam toe gehardloop. Toe ons daar kom, was die gebied al afgesper,” vertel hy. “Ons het van ‘n afstand...

read more