Posts made in April, 2013

Twee onthou Westdene-ramp

Beeld WesRand Talle mense het onlangs ’n kranslegging tydens die 27ste herdenking van die Westdene-busramp bygewoon. Twee van die oorlewendes, Elize Venter (42) van Radiokop, wes van Johannesburg, en Chantelle Parker (43), eienaar van ’n motorwerkswinkel in die suide van Johannesburg, was by die seremonie by die dam om die tragiese dag waarin hulle 42 skoolmaats aan die dood moes afstaan te...

read more