Posts made in April, 2014

Stillewe

deur Andries Bezuidenhout, ter nagedagtenis, 27 Maart 1985   Stillewe Sluk elke buurt só swaar aan roem wat wrang verteer wanneer fotograwe hul lense elders wend, wanneer joernaliste vingers lek om notaboeke om te blaai, as naasbestaandes rame oopmaak vir plek om nuwe gesigte te hang?   Vanoggend se spitsverkeer suig weg soos blare in ? stormwaterdrein. Son sproei halfhartig deur bevlekte...

read more