Anel

Anel

Hierdie boodskap vir Anel Jacobs is ingestuur deur Elize Smith:

Anel

Ons het jou nooit vergeet
Dit is nog net soveel leed
Waar ons nou jou graf besoek
Gaan daar soveel deur ons gemoed

Wens so jy was nog in ons midde
Maar ons sal mekaar weer ontmoet tussen Jesus se kudde
Sê groete vir Mamma
Ons kyk mooi na Pappa

xxxxxxx
Jou sussies en Pappa

Please share this...Email this to someonePrint this pageTweet about this on TwitterShare on Facebook

1 Comment

  1. Belinda van Wyngaardt / Nothnagel

    Aai my ou maatjie, vir jou sal ek nooit vergeet nie, ek wens so dit kon anders gewees het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *