Posts by Admin

Westdene-busramp: ’n Mens kan nooit weer dieselfde wees nie, sê prof. Nelus Niemandt

Netwerk24 gesels met prof. Nelus Niemandt (58), moderator van die NG Kerk, oor sy ervaring toe hy as 28-jarige predikant saam met ouers deur die Hillbrow-lykshuis gestap het om tussen die lyke hul kinders wat in die Westdene-busramp dood is, uit te ken. Hy beskryf 27 Maart 1985 as die mees traumatiese ervaring wat hy nog gehad het. Lees dit hier.   Please share...

read more

Lesers herleef Westdene-busramp: “Ek onthou die bloedstollende gil”

Dertig jaar gelede het die Westdene-dam in Johannesburg 42 kinders se ‘watergraf’ geword nadat ‘n bus in die dam gery het. Netwerk24-lesers herleef die dag en deel hulle gedagtes op Facebook. Lees dit hier.   Please share...

read more