Posts by Elize

In Herdenking aan my Suster

In Herdenking aan my Suster

Maritza van Niekerk aan: Adré Kleinhans 10.03.1968 – 27.03.1985 Van My Aan Jou Ek was maar 3 jaar oud en jy pas 17, net 17 dae voor die vreeslike dag. Jou hele lewe wat voorle soos ‘n leë dagboek wat jy elke dag in skryf. Jy het my lief gehad soos ‘n ma en het alles vir my gedoen. Ek onthou hoe jy my geleer het om borrels in my waslap tydens bad tyd te blaas. Familie praat van jou...

read more

Paastyd – Hoërskool Vorentoe

Paastyd – Hoërskool Vorentoe

Boodskap van Lucas C Viljoen, voormalige Hoof, Vorentoe Hoërskool, Apr 1987 tot Des 2004 Welaan Vriende, Op Saterdag 28 Maart word die 30e huldigingsdiens gehou vir die 42 kinders wat in die ramp omgekom het. Ek het eers 2 jaar na die ramp by Vorentoe begin.  Die emosies was toe nog rou.  Sitplekke is in die klaskamers oopgehou , want dit was of Riaan s’n, André s’n, of Reinette...

read more

‘n Kosbare Kosmosdag

‘n Kosbare Kosmosdag

Deur Brenda Van Dyk Vorentoe. Hierdie mooi woord met soveel verskillende betekenisse rol soms moeiteloos en maklik, en met mooiste mooi herinneringe oor ons tonge, maar dit hak ook soms soos onwelkome knapsekêrels vas aan ons almal hier teenwoordig se gedagtes. Gedagtes  wat flits deur die 80’s. Dit was die jare van groot hare, groot skouerkussings en Jennifer Rush se musiek het rekords...

read more

Poem – The Westdene Bus Disaster 1985

By Jenny Santiago (nee Mower)   It was the morning of the 27th of March 1985. Me a 14 year old girl, with hopes, dreams feeling so alive. The day was as any school day would be to me and you. Home time quarter to two   Busses waiting outside the main gate Hustle and bustle not to be late The bus ride home meant having a giggle and a teenage chat…. Little did we know that day will determine...

read more

30 jaar herdenking van die Westdene Busramp

Die voorlopige datum vir die 30 jaar herdenking van die Westdene Busramp is 28 Maart 2015 om 09h00. The provisional date for the 30 year commemoration of the Westdene Bus Disaster is 28 March 2015 at 09h00. RSVP: Elize Venter 082 434 2989 elize@westdene1985.co.za  

read more