Posts by Hennie Botha

Westdene-busramp: ’n Mens kan nooit weer dieselfde wees nie, sê prof. Nelus Niemandt

Netwerk24 gesels met prof. Nelus Niemandt (58), moderator van die NG Kerk, oor sy ervaring toe hy as 28-jarige predikant saam met ouers deur die Hillbrow-lykshuis gestap het om tussen die lyke hul kinders wat in die Westdene-busramp dood is, uit te ken. Hy beskryf 27 Maart 1985 as die mees traumatiese ervaring wat hy nog gehad het. Lees dit hier....

read more

Lesers herleef Westdene-busramp: “Ek onthou die bloedstollende gil”

Dertig jaar gelede het die Westdene-dam in Johannesburg 42 kinders se ‘watergraf’ geword nadat ‘n bus in die dam gery het. Netwerk24-lesers herleef die dag en deel hulle gedagtes op Facebook. Lees dit hier.  

read more

Vir die wat agter gelaat is

Vir die wat agter gelaat is

Betsie, ons het nie woorde om te beskryf hoeveel hartseer daai dag gebring het, en die impak wat dit gehad het op ons lewens nie – Pappa, Mamma, Chris, Marinda & Susan. Ek en Chris vind berusting vandag in die feit om te weet dat vandag is jy saam met Mamma, Pappa en San. Vir die wat agter gelaat is Ek weet jy wonder soms hoekom dinge moet gebeur En ek weet jy’t baie vrae en jou hart...

read more

Stillewe

deur Andries Bezuidenhout, ter nagedagtenis, 27 Maart 1985   Stillewe Sluk elke buurt só swaar aan roem wat wrang verteer wanneer fotograwe hul lense elders wend, wanneer joernaliste vingers lek om notaboeke om te blaai, as naasbestaandes rame oopmaak vir plek om nuwe gesigte te hang?   Vanoggend se spitsverkeer suig weg soos blare in ? stormwaterdrein. Son sproei halfhartig deur bevlekte...

read more

What happened to William Horne?

What happened to William Horne?

There are many conflicting reports of what happened to William (Willem Philip) Horne after the accident. The most recent information available, although this has not been verified as true, is that an article about him was published in the Sondag newspaper in 2008. The article states that Willem Philip Horne was (at the time) an Independent Democrat (ID) councillor near Worcestor in the Western...

read more