Posts by Hennie Botha

Die verhaal van die Westdene busramp, 1985 “Ons sal offer wat jy vra”

Die verhaal van die Westdene busramp word op treffende wyse vertel op die webwerf Gelofteland. Die verhaal bevat heelwat feite en detail wat lig werp op die verloop van die ongeluk en die tragedie wat daarna in die water afgespeel het. Vir die diegene wat die verhaal wil aflaai om later te lees, hier is die PDF...

read more

As jou siel skeur

As jou siel skeur

deur Trix Tromp, vir Connie van der Westhuizen 29 Jaar gelede op 27 Maart om en by half 3 die middag; was ek ‘n 1ste jaar verpleegster by JG Strijdom hospitaal. Ek was net reg om agter die gordyne in te glip om ‘n verband te vervang in saal 21. ‘N ander student het die kamer ingestorm en na die venster, wat oor die dam uitkyk, toe gehardloop…. “Die bus is in die...

read more

Victims of Westdene Dam bus tragedy honoured

Survivors of the 1985 Westdene Dam bus disaster, families of the victims and several dignitaries gathered at the scene of the crash at the weekend to honour the memories of the 42 schoolchildren who died tragically when their school bus plunged into the dam. Read the full article...

read more

Anel

Anel

Hierdie boodskap vir Anel Jacobs is ingestuur deur Elize Smith: Anel Ons het jou nooit vergeet Dit is nog net soveel leed Waar ons nou jou graf besoek Gaan daar soveel deur ons gemoed Wens so jy was nog in ons midde Maar ons sal mekaar weer ontmoet tussen Jesus se kudde Sê groete vir Mamma Ons kyk mooi na Pappa xxxxxxx Jou sussies en...

read more

Westdene Kranslegging

Westdene Kranslegging

Kranslegging Seremonie ‘n Kranslegging word beplan vir Jeugdag, 16 Junie 2013, om die slagoffers van die Westdene busramp van 1985 te herdenk. Ons moedig almal aan wat deur die ramp geraak is om die seremonie by te woon en die 42 kinders wat op 27 Maart 1985 hul lewens verloor het, te herdenk. Die verrigtinge word by die Westdene dam gehou en behoort binne ‘n uur afgehandel te wees....

read more