Posts by Lesego Molefe

Westdene-bus: ‘Rassis’ sê ’skuus

Beeld ’n Man wat op Facebook rassistiese opmerkings oor die Westdene-busramp gemaak het, het gister blomme op die grafte van die slagoffers gesit. “Ek is werklik jammer oor wat ek gesê het,” het Zama Khumalo (24) in die Wespark-begraafplaas in Johannesburg aan Elize Venter (43), een van die ramp se oorlewendes, gesê. ’n Munisipale dubbeldekkerbus vol leerlinge van die Hoërskool Vorentoe in...

read more