Interviews

Interviews with Heroes

I included a few scanned articles of interviews that appeared after the disaster. My apologies for the quality. Somewhere someone out there can get us better quality scans, I’m sure:

Huisgenoot – 11 April 1985
Article about Pieter Koen entitled Geen Groter Liefde… om jou lewe te gee vir ander

Huisgenoot – 11 April 1985
Interview with Izak Bouwer who rescued children from the bus – entitled Stille helde van die busramp… ‘n nabetragting

Beeld – 23 July 1985
Interview with Willem van Aswegen and other heroes of the Disaster following a ceremony where 7 school children received awards for bravery – entitled Dapper kinders van ramp is beskeie helde

 

Interviews with survivors

Netwerk24 gesels met Elize Venter, een van die oorlewendes wat by die dood omgedraai het:

 

Interviews with friends, family and observers

The following four interviews are published here with thanks to Solidariteit Radio. The mp3 podcasts were originally published on a well written and interesting article which can be read here:

Melinda Janse van Rensburg. Haar beste vriendin, Belinda, was op die bus…

 

Adrie Smit se sussie is in die busramp oorlede…

 

Neels Els se treffende verhaal…

 

Des het die bus verpas…

 

The following two interviews with journalists was published on Netwerk24.com. The names of the journalists are not known to us. If someone can assist, please contact us.

 

Interviews with reporters

Philip de Bruin was one of the first Beeld journalists on the scene of the Westdene Bus Disaster. He recalls how parents were desperately looking for their children and the little bodies placed next to one another on the bridge… (Soundcloud)

 

Jan de Lange, a Beeld-joernalist went to the Hillbrow Mortuary on the evening of the Westdene Bus Disaster where he found despairing parents until late that evening… (Soundcloud)

 

Netwerk24 het ook met Niekie van den Berg gesels:

Bron: Network24.com

Ek moes alleen die nuus lees, vertel Niekie van den Berg.  In my uitsaailoopbaan wat oor meer as drie dekades gestrek het, was díe dag , ‘n dag wat my as’t ware amper geknak het. Ek huil baie maklik. Nie soos in grens nie, die trane loop net mildelik by my oë uit, in my keel. Ek het geen beheer daaroor nie. Die dag moes ek elke kind wat dood is, die vermistes, die ouers se leed by by die hospitaal. . .  álles moes ek lees. Hardop, in die openbaar, oor die eter van die Afrikaanse Radiodiens.

Uur na uur het die lys langer geword en my trane meer geloop. Ek kon later nie my hartseer meer wegsteek nie. Die Huisgenoot het later geskryf die nuusleser was nie lekker nie. Dié dag het ek die middag gesien vroue huil in die TV-gebou by die SAUK in Johannesburg.

Ek het nie verstaan nie, totdat ek die vieruur-nuus begin lees het . . . Vyf, ses, sewe, nege, elfuur-bulletins. Ander mediamense was op die toneel. Die ontvou van die hartseer voor hulle oë, die dooies, afwagtende ouers, nooddiensmense. Daar kon jy seker huil dat almal dit sien. Ek moes alleen in S1 sit en die langerwordende lys oor en oor lees.

Daar was nog nie selfone en sosiale media nie. Ek kan nie onthou hoeveel name daar 11 uur was nie. Toe ek later die aand terugry huistoe, was die pad oor die damwal gesluit. Ek moes ‘n ompad ry na Victoriastraat in Triomf. Vandag nog verbeel ek my ek sien die bus se dak onder die water glim. Dis nie maklik om te praat as jy hartseer is nie . . .  Nuuslees is ‘n verskrikking.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *